Sunday 12 August 2012

GOEIEDAG EN WELKOM

GOEIEDAG EN WELKOM!

Soms, deur 'n klein beweging, soos die klap van 'n voël- of skoenlappervlek, kan 'n groter beweging volg.
Die afgelope paar jaar deel ek weekliks die bewegings in die aandeelmarkte wat my oog vang en die verwagtinge in die ekonomie waarvan ek lees wat die bewegings beinvloed. Ek hoop om hier daarmee voort te gaan.
Mag ons almal hierdeur groter insig verwerf.



No comments:

Post a Comment